Akkommodasie opsies

 

Laat die sorge van die gejaagde lewe agter en kom geniet ons 800 hektaar van oop ruimtes in een van ons twee privaat, warm en romantiese kothuise. Elk met ‘n kaggel vir die koel winter aande. Beide eenhede is ten volle toegeruste self-sorg eenhede. Braaifasiliteite is beskikbaar by elke eenheid. Ons het ook 'n karavaan wat omskep is in 'n woon eenhied vir 'n unieke ondervinding. Verkies u om karavaan te sleep? Geen probleem, ons het staanplek!

Aandster

Aandster

Selfsorg eenheid met krag, kaggel en ingeboude braai op die stoep

sonheuwel

Sonheuwel

Selfsorg eenheid met krag, kaggel en ingeboude braai op die stoep

staanplek

Karavaan staanplek

Braai geriewe

Vind ons